Tuesday, February 22, 2011

Farmer Support Program Lecture on Livestock Marketing 18 March 2011 Omaruru

Dear all Agri interested parties please feel free to attend this lecture by Blaauberg Auctioneers and MEATCO at the Omaruru Farmers Association Auction Kraals on the 18th of March 2011. Further details will be communicated on this site

Friday, February 11, 2011

Stock Theft: request Otjimbingwe

Hello Mnr Burger

Baie Dankie vir die mooi gesprek van vanoggend.

Sou dit baie wardeer as jou mense n ogie kan oophou
In Otjimbingwe vir Pinsgauer Beeste.
Ons kruis ook, maar boer meestal met Pinsgauer.
Het n sterk vermoede dat baie van ons beeste daar is
Of op die vendisies daar verskyn.