Thursday, January 10, 2013

Meatco Producer Prices: 7-13 January 2013

Click on image for better view
Click on Image for better view


Meatco Produsente Prys vir Week 2-2013.   Let wel, die kontrak premie van N$1.50 soos afgekondig vir hierdie jaar, is nie ingesluit in hierdie afgekondigde prys nie en word as ‘n agterskot na die afloop van die periode uitbetaal.
For more info on the Meatco contract prices contact Louise Vermeulen at the address below...
  1. KONTRAKTEKENING VIR 2de PERIODE 2013
Ons het tyd tot einde Februarie 2013 om kontrak te teken vir die 2de Periode 2013 (April tot Augustus).  Vir meer besonderhede kontak ons asb.
  1. KALENDERS EN SAKBOEKIES VIR 2013
Kalenders is beskikbaar in die kantore, maar ons wag nog vir die sakboekies.  Ek stel u in kennis sodra ons dit ontvang.  Jammer vir die oponthoud.
  1. VERIFERING OP 90/40 DAE 
Verifering op 90/40 dae van diere wat gelewer word aan Meatco vir verslagting is uiters belangrik.  Heg asb die skriftelike bewys van bevestiging aan die slagadvies van die vrag wat gelewer word.  Indien u hulp nodig het met die verifering is u meer as welkom om die nommers aan u Meatco dienskantoor deur te gee, sodat ons dit namens u met NamLITS kan verifeer.
  
Louise Vermeulen
Chief Clerk: Livestock Procurement
Meat Corporation of Namibia,  MEATCO32 Bahnhof Street, Otjiwarongo, Namibia
P.O. Box 765, Otjiwarongo, Namibia
Fax2e-mail :  0886518605

No comments:

Post a Comment